Members of the Board:

  • President: Mr Frik Meyer, 
  • Vice President:  Pastor Florence Maphosa,
  • Dr Jan Botha (Chairperson),
  • Me Annetjie Flemming (Vice Chair),
  • Prop Yvette Bosman (Secretary),
  • Dr Retha Kruidenier (Treasurer),
  • Dr Ellenore Meyer,
  • Me Alushi Masetlha,
  • Rev Jan Theron,
  • Adv Adri Janse van Rensburg,
  • Mr Monjani Ntai,
  • Ms Elize Roodt en
  • Mr Katlego Mokoena (Additional members)

On this page you can read how to partner, participate, contribute and donate to our organization.

Waar kan ek inpas?

  • Gesels met mense oor ons en nooi hulle om betrokke te raak 
  • Word ‘n vrywilliger – ons het baie hande nodig 
  • Skenk klere, komberse, skoene ens
  • Ondersteun ons projekte finansieel
  • Voorsien vars asook nie-bederfbare voedsel
  • Gee en deel van jou kundigheid en tyd
  • Bemaak in jou testament skenkings, geld, eindomme ens
  • Studente kan praktiseervaring opdoen
  • Navorsing en nagraadse studiegeleenthede
  • Word ‘n gebedsondersteuner

Watter tipe vaardighede en opleiding word benodig?

  • Rekenaar opleiding
  • Naald en breiwerk
  • Houtwerk
  • Sweis en soldeer werk
  • Tuinmaak
  • Mosaiekwerk, kunsskepping en allerlei handewerk
  • Kinder, kleuter en volwasse versorging, opvoeding en hygiene
  • Geletterdheid en aanleer vansosiale vaardighede
  • Donate:

  • Banking details:                      
  • Zama-Zama Hope 4 U Foundation   
  • ABSA Pretoria-North
  • Branch code: 632005
  • Account number: 4084773710